Go Back   afanti-tour.com Discussion Forum > Guest Book > Guest Book
User Name
Password


Reply
 
LinkBack Thread Tools Search this Thread Rate Thread Display Modes
  #1 (permalink)  
Old 10th November 2006, 02:34
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Lanklaas iets in Afrikaans gelees?

Waar is julle almal?
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #2 (permalink)  
Old 10th November 2006, 19:02
konsalik konsalik is offline
Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 397
Ons is maar nog hier rond. Val so elke nou en dan in. Gaan dit nog goed?
__________________
KONSALIK

PROUD TO BE SOUTH AFRICAN
Reply With Quote
  #3 (permalink)  
Old 11th November 2006, 00:25
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Quote:
Originally Posted by konsalik
Ons is maar nog hier rond. Val so elke nou en dan in. Gaan dit nog goed?
Konsalik
Bly om te sien dat jy ook nog 'n belangstelling hier het...wens Liza wil ook so af en toe inkyk, ek dink ons almal mis haar baie, en vir enige Afrikaners wat nou hier lees, skryf gerus en praat saam
Party dae dink ek dis my laaste pos...maar die volgende dag skryf ek maar weer iets oor niks
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #4 (permalink)  
Old 11th November 2006, 03:23
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 887
Quote:
Originally Posted by Moonwalker
wens Liza wil ook so af en toe inkyk, ek dink ons almal mis haar baie,
'n Paar maande terug het ek vir Liza 'n email deur hierdie webwerf gestuur, maar toe niks terug gehoor nie. Sy's seker baie besig met haar lewe.

Daar's ander SA forums op die internet, bv sausa.org en een vir oz en NZ en ek dink ook europe.

Ek kry my Afrikaans kick op kuduclub.com. Begeertes, Song vir Katryn (die manlikke hoofrol word vertolk deur Valiant Swart), Egoli, Orkney Snork Nie, Amalia, ens. Known Gods (Engels, speel uit in Stellenbos) is ook baie goed.
__________________
Reply With Quote
  #5 (permalink)  
Old 12th November 2006, 01:52
konsalik konsalik is offline
Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 397
Ek loer af en toe in maar gewoonlik is die tyd baie beperk. Ek dink die meeste van ons, hopelik, sal nie sommer die forum vergeet nie. Ek kry deesdae werklik baie min tyd om enigsins op die internet rond te swerf. Kom gewoonlik net vinnig in die aand e-pos lees en dan weer af. Ek is besig om 'n paar kalwers groot te maak met die gevolg dat ek baie vroeg soggens moet op om hulle bottel te gee, dan werk toe en saans wanneer ek van die werk af kom is dit weer bottel gee en dan begin ma knorrig raak as ge te veel voor die rekenaar spandeer. Iets te doen met kwaliteit tyd . Nie dat ek kla nie. Ek het na jare weer vir my 'n motorfiets gekoop, in my jonger dae het ons dit 'n "road scrambler" genoem maar deesdae is dit glo 'n "dual purpose", met die gevolg dat ek en ma gedurende naweke meestal op een of ander tog is en plekke besoek wat ons in jare nie by uitgekom het nie. Was nou onlangs in die Gamkaskloof of Die Hel soos dit ook bekend staan. Volgende naweek gaan ons al met die agter paaie langs tot in die Langkloof. Ek groet eers maar sal julle van tyd tot tyd sien al hoor julle my nie.

Mooi loop
__________________
KONSALIK

PROUD TO BE SOUTH AFRICAN
Reply With Quote
  #6 (permalink)  
Old 13th November 2006, 03:04
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Quote:
Originally Posted by konsalik
Ek is besig om 'n paar kalwers groot te maak met die gevolg dat ek baie vroeg soggens moet op om hulle bottel te gee, dan werk toe en saans wanneer ek van die werk af kom is dit weer bottel gee
Met my werk as boswagter, het ons gereeld een of twee jong Ponies of takbokkies om te vertroetel, gewoonlik na tragiese omstandighede, en dan na 'n tyd word hulle vrygestel.....
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #7 (permalink)  
Old 13th November 2006, 15:22
Assassin Assassin is offline
Registered User
 
Join Date: Sep 2006
Posts: 114
YEAH

Nice om paar afrikaanse mense te sien op die forum Dit raak al half moeilik vir my om in Afr. te tik met al die engels wat ons deesdae moet praat en tik

Lekker om julle te ontmoet

__________________
Property
Careers
Reply With Quote
Reply


Thread Tools Search this Thread
Search this Thread:

Advanced Search
Display Modes Rate This Thread
Rate This Thread:

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On



All times are GMT +2. The time now is 00:06.


Content Relevant URLs by vBSEO 3.0.0 RC4 © 2006, Crawlability, Inc.
Site map afanti-tour.com - Directory and Complete Guide to South Africa Updates

Some of the Koh Samui villas are set on peaceful hills adjoining sea. So, when a sea wave hits the big boulders below, you are actually able to experience some butterflies in your stomachs. Such is the experience of the exotic locales where these Samui villas are located. The villas are located in peaceful places, but not much far from action. You can anytime visit the flee market to buy exotic sea shells, or belts made from fish’s skin for you dear and near ones.