South Africa

Hierdie webjoernaal is ook in RSS formaat beskikbaar

13 Maart 2006 - Nuuswaardig

Kofi Annan arriveer in Suid Afrika

Die Vereenigde Nasies Sekretaris-Generaal, Kofi Annan, en sy vrou, het vroeg Maandag in Kaapstad gearriveer. Dit merk die begin van sy drie dae toer van die land wat n vergadering met die land se president sal insluit. Dit is sy eerste amptelike besoek aan Suid-Afrika, vandat Annan die helm van die Vereenigde Nasies oorgeneem het. Hy sal president Thabo Mbeki Dinsdag ontmoet by die Tuynhuys kantore in Kaapstad.

Die amptelike besoek is deel van voortdurende gesprekke met state wat lidmaatskap dra, in verband met die herforming van die Vereenigde Nasies. President Mbeki sal met Annan gesprekke voer wat die multilatirale stelsel van globale bestuur, as die enigste hoop sal beslis vir die oplossing van probleme wat internationale nasies ondervind. Annan sal ook die probleme wat die multilatirale stelsel ervaar onder die aandag van die Nationale Byeenkoms bring.

Nie al Annan se planne sluit harde werk in nie. He gaan ook besoek afle by Nelson Mandela asook die Hector Peterson Gedenkteken in Soweto. Hy wil ook graag tyd spandeer met die plaaslike Vereenigde Nasies personeel en met die siviele gemeenskap teenwoordigers gesels.

Meeste Suid Afrikaaners sien die assosiasie met die Afrika leier as n eer. Annan speel n besonderse belangrike rol in globale sake en sy hartelike strewe na vrede, stabiliteit en ontwikkeling is n voorbeeld vir ander. Kofi Annan se besoek aan Suid-Afrika is baie kort, en vertrek Woensdag na Madagascar.

Trade Board Scotland Morocco Blog
Site map afanti-tour.com - Directory and Complete Guide to South Africa Updates

Some of the Koh Samui villas are set on peaceful hills adjoining sea. So, when a sea wave hits the big boulders below, you are actually able to experience some butterflies in your stomachs. Such is the experience of the exotic locales where these Samui villas are located. The villas are located in peaceful places, but not much far from action. You can anytime visit the flee market to buy exotic sea shells, or belts made from fish’s skin for you dear and near ones.