This Blog is also available as an RSS Feed

Nuuswaardig

Johannesburg – Paraffien lek word gemonitor

Net 'n paar dae gelede het die bewooners van die Amoati informele nedersetting in Johannesburg, oorweldigende dampe ervaar. Oortreffende hoeveelhede flambare vloeistof het in rekord tyd deur die modder begin vloei, in klein stroompies, tussen die huise deur. Inwoners het die uitheemse vloeistof begin gebruik vir die verwarming van hulle huise, en al is die vloeistof flambaar, het dit n groot gesondheids risiko gedra.

Die munisipaliteit het Woensdag ondersoek begin instel, en 'n span was aangestel om die gevare aan die nedersetting te evalueer. Op die voorlopige ondersoek is die uitheemse vloeistof geindentifiseer as paraffien. Dit is verneem dat die paraffien uit 'n bogrondse tenk begin lek het, wat n plaaslike winkel met paraffien voorsien het.

Ses families het onder die negatiewe uitwerking van die lek gely, met die verwoesting van hulle ou huise en verhuising na Mount Moriah. In tussen word die situasie deur die munisipale brandweer en nood dienste gemonitor, met die metro polisie op bystand. Die water en sanitasie eenheid kontoleer geduring die water om versekering te kry dat die water nogsteeds veilig is vir gebruik. Die besluit om die grond was deurweek is met paraffen op te grawe en weg te gooi, is nog nie geneem nie.

User Comments & Reviews

Leave a comment:



















Site map afanti-tour.com - Directory and Complete Guide to South Africa Updates

Some of the Koh Samui villas are set on peaceful hills adjoining sea. So, when a sea wave hits the big boulders below, you are actually able to experience some butterflies in your stomachs. Such is the experience of the exotic locales where these Samui villas are located. The villas are located in peaceful places, but not much far from action. You can anytime visit the flee market to buy exotic sea shells, or belts made from fish’s skin for you dear and near ones.