This Blog is also available as an RSS Feed

Nuuswaardig

ANC Wen die 2006 Verkiesing

Met Woensdag 1 Maart 2006, gemerk as 'n nationale vakansie dag wat die stemmende publiek die geleentheid sal gee om hulle kruisie te teken, het die hele land in oproer en afwagting gehad. Die verkiesing het egter rustig verloop en geen geweldadige voorvalle is geraporteer nie.

Voorsitter van die Independent Electoral Commission, Brigalia Bam, het aangekondig dat die 2006 Verkiesing vry en regverdig was, tenspyte van die uitbarstings en betogings in verskeie areas, wat onder beheer gebring was vir die veiligheid van die publiek. Niks sou die finale uitslae beinvloed het nie, die uitslag was op die tafel. Die finale uitslae het gewys dat die ANC met 66 % van die stemme weg geloop het, teenoor die DA wat 16 % van die stemme gekry het.

Die uitslae het ook bevestig day die ANC die meerderheid van stemme gekry het in vyf van die ses metropolitaanse gebiede, teenoor die oorblywende gebiede waar daar nie n meerderheid in stemme was nie. Al was die stem persentasie 48 persent, wat om en by dieselfde was in die jaar 2000 met ongeveer dieselfde uitslae, het die verkiesing nie die ANC met n verwaande gesindheid gelos nie. Suid Afrikaanse president, Thabo Mbeki, het aangemerk dat die probleme van die verlede nie op sy gestoot sal word met die sluiting van die verkiesing nie. Volgens die President, wil die ANC nie die vooruitsigte van die publiek teleurstel nie of hulle vertoue bedreig nie. Dit sal hopenlik sorg dat die ANC meer hartvogtig sal werk vir die mense van Suid Afrika.

Ontleders het die kommentaar gelewer dat die stem uitslae nie so seer die populariteit van die ANC bevestig nie, maar eerder die opposisie se gebrek om voorskot te neem op die regering se swak verslag.

User Comments & Reviews

Leave a comment:



















Site map afanti-tour.com - Directory and Complete Guide to South Africa Updates

Some of the Koh Samui villas are set on peaceful hills adjoining sea. So, when a sea wave hits the big boulders below, you are actually able to experience some butterflies in your stomachs. Such is the experience of the exotic locales where these Samui villas are located. The villas are located in peaceful places, but not much far from action. You can anytime visit the flee market to buy exotic sea shells, or belts made from fish’s skin for you dear and near ones.